Jolt_logo

'N PAAR VINNIGE FEITE OOR DIE JOLT

Jolt_title_spacer

  • Topspoed is 110 km/u.
  • Wringkrag van 500 Nm, het amper geen onderhoud nodig nie.
  • Kan ‛n vrag van 750 kg dra.
  • Lopende koste is werklik 10 sent per kilometer!
  • Hy kan 300 km ver kan ry voor dit nodig is om die batterye te herlaai. Teen 100km/h.
  • Jy kan hom laai deur ‛n verlengkoord by ‛n muurprop in die skuur in te prop.
  • Die batterye sal 2 000 keer herlaai kan word voordat hulle doeltreffendheid begin afneem.
  • Aandrywing geskied deur ‛n elektriese motor in elke wiel. 4 x 12,5 kW/66 hp.
  • Die bakkie het gewone wiele en die bande is standaard 15 duim.

GALLERY

Jolt_title_spacer

KONTAK ONS

Jolt_title_spacer

Jaco Pieters: +27 82 335 3970
Willa Nolte: +27 72 333 1051